JOU BESTE VAKANSIE OOIT
IN MOSAMBIEK
Welkom by Camp Carlos.
'n Onvergeetlike vakansie wag op jou. Of jy nou gaan visvang, watersport doen of net in die son gaan lê -
dit sal beslis nie die laaste keer wees nie.
Alhoewel ons nie persoonlik daar is om jou te verwelkom nie, doen ons alles in ons vermoë om jou tuis te laat voel.
Santos, ons kampbestuurder, sal omsien na jou welstand. Al wat jy moet doen, is jou eie kos maak.

